Pretoria Boeremark

Popular 

 Farmers Markets, Organic, Non GMO and Free Range Food / Posted 6 months ago by Pretoria Boeremark / 220 views

TLU SA het 1992 baanbrekerswerk gedoen met die vestiging van ‘n Boeremarkkonsep wat landswyd in verskillende vorms toegepas word. Die konsep berus op ‘n verkorting in die prysketting tussen die produsent en die verbruiker, wat tot beide partye se voordeel strek.

Die Boeremark word reeds vir twintig jaar suksesvol aangebied. Duisende verbruikers stroom Saterdagoggende na die mark om plaasprodukte by die produsente te koop.

TLU SA verrig op hierdie wyse ‘n welkome diens aan die produsent, sowel as aan die publiek wat die geleentheid aangryp om bekostigbare voedsel te bekom.

TLU SA (Ute van Wyk)
Weeksdae 07:30 – 15:30
(t) (012) 804 8031

Na-ure
Weeksdae 08:00 tot 19:00 &
Saterdae 04:30 – 10:00
(s) (079) 987 1025
(f) +27 (012) 804 2014

Maandae tot Vrydae 08:00 – 15:30
Saterdae 04:30 – 10:00

Ingang: Moreletastraat
Uitgang: Krigestraat

Contact details

Keuning Street Silverton Pretoria 0184South Africa Show Phone Number ***** http://www.pretoriaboeremark.co.za/

Contact this listing owner

Leave a Reply

Your email address will not be published.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.